Título: | Interne spanning en stryd 1941−1953 |
Autores: | Oberholzer, J.P. |
Tipo de documento: | texto impreso |
Editorial: | AOSIS, 2010-09-23 |
Dimensiones: | text/html |
Nota general: |
HTS Teologiese Studies / Theological Studies; Vol 66, No 3 (2010); 20 pages 2072-8050 0259-9422 Copyright (c) 2010 J.P. Oberholzer https://creativecommons.org/licenses/by/4.0 |
Idiomas: | Inglés |
Palabras clave: | Chapter |
Resumen: | Rondom die opvolging van J.H.J.A. Greyvenstein ontstaan ernstige verskil. Pogings om hom te kontinueer na bereiking van die aftree-leeftyd, slaag nie. Die benoeming van ‘n opvolger in die persoon van A.S. Geyser geskied onder spanningsvolle omstandighede. Pogings om doktor W. Nicol, moderator van die Nederduitsch Hervormende of Gereformeerde Kerk, as rektor te benoem, word uit die Hervormde Kerk teengestaan en uiteindelik deur die Minister van Onderwys geveto. ‘n Vyfde leerstoel word in die Fakulteit Teologie gevestig, naamlik Dogmatiek en Christelike Etiek. Professor B.J. Engelbrecht word in die leerstoel benoem. |
En línea: | https://hts.org.za/index.php/hts/article/view/925 |
Ejemplares
Estado |
---|
ningún ejemplar |